AgriBonuslidnommer
Volledige naam
en van soos geregistreer op die AgriBonusstelsel
ID-nommer
Kontaknommers
Afleweringsadres
Duidelike beskrywing
van die toekenning van u keuse.
Prosessering van AgriBonus toekenningsertifikaat moet 'n minimum
van sewe dae vooruit versoek word. Indien die toekenning afgelewer
word, verlang die AgriBonusdienssentrum 'n minimum van 4 weke om
voorsiening te maak vir die posstelsel.
Aflewering neem gewoonlik 2-4 weke.
Kontak die AgriBonusdienssentrum vir spesifieke versoeke en bystand
met die besluitneming van u toekenning.
Tel. (012) 843 5660
Fax (012) 804 4809
E-mail info@agribonus.co.za
Alle korrespondensie moet gerig word aan:
AgriBonus
POSBUS 1284
PRETORIA
0001
Die AgriBonusprogram word bestuur deur Customer Benefit Systems
(Pty.) Ltd. (CBS) namens die MPO en hul diensvennoot, Pillar Technology
Holdings (Pty.) Ltd.
 |