
AgriBonus
is die eerste voordeleskema ontwerp vir u, die boer, om dankie te
sê vir u ondersteuning.
U kan ‘n groot verskeidenheid pryse deur AgriBonus verwerf,
waaronder vlugte na eksotiese plekke, bakkies, veldfietse, vakansies,
rekenaars, veevoer, bemesting en baie meer. Hoe meer punte u deur
aankope versamel, hoe hoër word u status – wat groter
pryse verseker. U kan vanaf die aanvanklike Brons AgriBonuslidmaatskap
na Silwer, en dan uiteindelik Goud opskuif. As ‘n spesiale
bonus, ontvang produsente-organisasielede onmiddellike Silwerstatus.
Al
die inligting rakende die AgriBonusvoordeleskema, is hier beskikbaar.
Die verskil tussen basis- en bonuspunte, hoe om ‘n hoër
status te bereik, die deelnemende vennote, die pryse wat u kan verwerf,
hoe om die AgriBonushulpsentrum te kontak, en die bepalings en voorwaardes
wat tans geld, word bespreek

|