back to home page company profile
 


DIENSSENTRUM

Stuur vir ons
jou nuutste
kontak-
besonderhede
+27 (0)12 843 5660

of faks
+27 (0)12 804 4809

Hoe werk AgriBonus?

U verdien
outomaties punte deur aankope te doen by een van AgriBonusvennote. Hoe meer punte u insamel, hoe hoër is u status en hoe groter is u voordele en toekennings waarvoor u AgriBonuspunte
kan inruil voor.

Om seker te maak u ontvang al u punte, versoek die besigheid om u aankoopinligting aan AgriBonus
te stuur. Alternatiewelik,
faks 'n afskrif van u aankoopfaktuur na
die AgriBonus dienssentrum

 

 
 
 
 
 
  U kan die BONUS aftrek in pdf formaat en rustig deurlees op u eie gemak.