back to home page company profile
 


 

Wie is hulle en watter voordele bied hulle?
Om dit vir u moontlik te maak om AgriBonuspunte te verdien, het ons 'n noukeurig groep vennote gekies, elk met reputasie vir dienslewering en gehalte. Ontmoet ons huidige AgriBonus vennote in vennotegids. Deur so gereeld moontlik van hulle dienste en produkte gebruik te maak, welverdiende sal u die nodige AgriBonuspunte akkumuleer om sodoende u gewenste status te bereik.

AgriBonus Vennotegids
Kliek op die skakel om die volledige AgriBonus vennotelys te sien

Moet ek direk van die vennote koop om AgriBonus punte te verdien?
Nie noodwendig nie. Meeste van die vennote se produkte/dienste is beskikbaar by plaaslike landbou-ondernemings. Hierdie besighede veskaf al u aankoopbesonderhede aan AgriBonus. Om egter te verseker dat u punte korrek aan u toegewys word indien u landbou-ondernemings nie die punte aan AgriBonus gestuur het nie, kan u ‘n afskrif van die faktuur faks na 012 804 4809 of dit pos na Posbus 1284, Pretoria, 0001. Daar is egter ‘n paar vennote wat vereis dat u die punte direk by hulle eis soos Deluxe Chemicals, Intercape, Instavet, Kalahari.net, Amphibia, ensovoorts. Verwys asseblief na u vennotegids vir meer inligting.

Hoeveel punte kry ek by ’n vennoot?
Elke vennoot het sy eie aansporingsmaatreëls. Vir meer inligting, skakel die betrokke vennoot direk.